Net so paar dae trug het my buurvrou vir my 'n foto gestuur as jy op 'n bank kan sit vir 'n uur met wie sal jy praat van jou verlede of nou. Ek het dit vir my meisie gewys en toe se sy sy weet prisies wie dit sal wees. Kan nie onthou of my ouer haar ontmoet het nie maar eks baie bly sy is in my lewe. Ek is besig om its vir my dad te doen sal dit later op my facebook sit.Wil net se ek miss hulle baie en daar is nie 'n dag wat ek nie bly is ek is hulle kind nie. liefde Coenie Wilsnagh(CK)
Coenie WIlsnagh (CK)
8th July 2014
Kaliie en Alda het soveel liefde en tyd gehad vir mekaar,familie en vriende.NICE mense!!
karene wingard
1st March 2013
Alda my liewe nig, jou lewenslus was so aansteeklik. Ek dank die Here vir al die lag en die groot voorreg om deel van my lewe te kon he. Mag jy en Callie in vrede rus in Jesus se Hemelwoning. Jul sal altyd onthou word met liefde. Liefde Wilaantjie
wilanar
1st March 2013