Lit by Connie 24th October 2013
Haai sus, jou glimlag en energie sal my altyd bybly. Jy was baie mense se steunpilaar. Ek dink altyd aan jou en wat ons saam beleef het. Dit was 'n wonderlike reis.
This candle went out on 25th October 2014.