Coenie WIlsnagh (CK) 8th July 2014

Net so paar dae trug het my buurvrou vir my 'n foto gestuur as jy op 'n bank kan sit vir 'n uur met wie sal jy praat van jou verlede of nou. Ek het dit vir my meisie gewys en toe se sy sy weet prisies wie dit sal wees. Kan nie onthou of my ouer haar ontmoet het nie maar eks baie bly sy is in my lewe. Ek is besig om its vir my dad te doen sal dit later op my facebook sit.Wil net se ek miss hulle baie en daar is nie 'n dag wat ek nie bly is ek is hulle kind nie. liefde Coenie Wilsnagh(CK)