Die bos Kruger Wildtuin vakansies saam met ons Wilsnaghs

Created by spinx 11 years ago
Sal dit ooit weer dieselfde wees. Alda wat met die kamera teen haar neus sit en konsentreer en Kallie wie die hele tyd in die kar sit en koortjies sing. Ons het soms gelag en ander keer weer saam gehuil oor die goed wat ons kwyt geraak het in die kar. Ons het ons diepste en persoonlikste issues met mekaar gedeel en altyd gegrap en gesĂȘ "what happens in the car ... stays in the car". God het 2 engele nodig gehad en ek voel dis so 'n eer om geroep te word deur God om huistoe te gaan ... Maar Hoe beskryf 'n mens hierdie hartseer? Lief vir julle!