Hoerskool Randburg 28th February 2013

Callie en Alda Ek het so gehoop dat as ek facebook oopmaak vanoggend dan sal die nagmerrie van gister verby wees en sal Callie al van vroegdag af besig wees met sy speletjies en alreeds die wat vandag verjaar geluk gewens het sodat die res van ons kan volg. Maar facebook is stil en die gemis aan julle 2 borrelende mense word net al hoe groter - Petro Kruger