ashbren 27th February 2013

Callie, Ons vriendskap het op laerskool skoolvlak begin en nie desteentaande die 100 kilo's tussen ons nie - het die vriendskap behoue gebly. Jy was altyd die een met n goeie woord vir almal - nooit het ek iets lelik van jou gehoor nie. As iemand ooit n sprekende voorbeeld was van "If you cannot say anything good, then keep quiet" Ek gaan ook jou entoesiastiese bydrae tot Faceboek moes. R.I.V.Richard Heydenrych